Dit was presies wat ons nodig gehad het! Die eilande is uitstekend en jou besigheid se naam absoluut gepas! Die uitdrukking op my vrou se gesig toe ons land, kan boekdele spreek. KANI was onverbeterlik!! Van die kos, drankies, cocktails … die lys hou aan en aaaaaan. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die feit dat alles ingesluit was gee mens ‘n heerlike gemoedsrus en help natuurlik om die ekstra vetjies aan te sit vir die winter in SA. Die weer was perfek, selfs geduik en ge’spa’!
Ons sal graag in persoon wil dankie sê! Onoortreflik!!
Mirinda is always friendly, hospitable, professional & goes the extra mile.
I shall endeavour to continue working with her & Postcard Moments as her knowledge and efficiency is phenomenal.
The conference booking to Club Makakola in Malawi on the 23 – 26 Sep 2007 was organised well & everything ran smoothly. The clients enjoyed the venue’s wholesome food, courteous staff and the beautiful lake Malawi.
Thanks Mirinda
We didn’t have an exact idea of where we wanted to go on our honeymoon. We contacted Mirinda and she sent us numerous quotes and also very honest advice. We appreciated that she wasn’t just trying to make a sale on the most expensive package but wanted to make sure we booked a holiday that fit our budget and was exactly what we were looking for. I can honestly say that she catered to our needs perfectly. We didn’t have to worry about a thing from the moment we stepped on the plane to the moment we got back. Thank you, and we can definitely recommend Postcard Moments for the perfect honeymoon!
Hiermee wil ek jou net bedank vir die wonderlike wittebrood wat jy vir my en my vrou gereel het. Dit was met uiterste proffesionaliteit gedoen. Jou gereelde opvolgwerk het my heeltemal gerus gestel oor die wittebrood. En hoe wonderlik was die wittebrood nie!!
In vandag se wêreld is goeie kliente verhoudinge van uiterste belang om ‘n sukses van enige besigheid te maak, en daarvoor gee ek jou 10/10.
Wees versker dat ek vele mense na jou sal verwys, want dit is ‘n ongelooflike gevoel om te weet dat jy nog deur sekere van jou kliente op hul hande gedra word.
Baie baie dankie!!

We promise to never spam you!